Die Cederberg het die San vir duisende jare gehuisves. Hierdie is heilige aarde lank voor die aankoms van ons liggeraakte Europeërs.
Om in die Cederberge te stap is `n belewenis. Skoon lug, ryk voël en plantlewe. Fassinerende geologiese en kulturele geskiedenis.
Binne `n paar uur se ry van Kaapstad af bevind mens jouself op Heilige aarde!
No comments:
Post a Comment